Saturday, 2 May 2020

Livin' It Up in Level 3

After spending the past five weeks in Level 4 lockdown (our strictest level of lockdown with the least amount of "freedom"), New Zealanders gave a collective sigh of relief when we moved down to Level 3 on Tuesday. And while Level 3, in practice, doesn't look much different than Level 4 for our family bubble, it does come with some pretty awesome perks.

For one, I get to run the trails again!! We're allowed to drive up to a maximum of 10 minutes away from our homes to reach a chosen exercise destination, which, in our case, is just enough to get me to my happy place. Woohoo! So on Tuesday morning, while the rest of the nation apparently flocked to takeaway joints for their first junk food fix in five weeks, I hit the trails for a fix of a different kind. 

My happy place!

It. Was. Glorious! How I've missed it all: The fantails tweet-tweeting in the trees. The delightfully soft running surface underfoot. And the carpet of autumn colours as far as the eye can see... What a great reminder this time has been to never take any of this for granted!

I firmly believe that it is impossible to run here and not be in a good mood!

And while we're not big on junk food or takeout, we're thrilled with the return of our beloved weekly pizza nights. Our favourite local, family-owned pizza joint offers free contactless delivery for the duration of Level 3, which we're, of course, wholeheartedly embracing. You know, "support local" and all that ;).    


So while Will and the kids are still working and schooling from home, and we're still spending 90% of our time at home, in our bubble, Level 3 sure has livened up our lockdown. Onward now to May 11th!


6 comments:

  1. Ag hoe wonderlik aanloklik lyk daai trails nie! Ek kan net dink hoe opnuut heerlik dit moet wees daar, Liefste. Om van daai pizza nie te praat nie.

    Hoe gaan dit met die homeschool, Sêrie? Oet julle ook zoomklassies maak, net julle boekies gekry waaruit julle werk, hoe hanteer die hasies dit? Op watter level sal Willie weer kan werk toe gaan/skole oopmaak, en het julle idee waneer dit sal in werking tree?

    Dankie vir die lekker vertel Liefste. As mens eers self was voel mens mos heel anders oor n plek. Voel nou oor NZ amper soos (bitter ver) bure?!

    Meeste liefdes vir julletjies
    Xxxxxxxxx

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie vir die saamlees en saammaak, Liefste!

      Die huidige reeling is dat die Prime Minister op 11 Mei sal aankondig of ons kort daarna afgaan na Level 2, of eers nog 'n ruk in Level 3 bly. Daar's natuurlik wye spekulasie en elkeen het 'n eier te le oor wat wanneer gaan gebeur [;) !], maar sy maan gedurig dat ons niks moet aanneem nie nie - die besluit sal eers op die dag geneem word. So as die aantal daaglikse infeksies (wat vir die laaste 12+ dae al op enkel-digits is) laag bly, sal ons heel moontlik 'n week of twee na die 11e afgaan na Level 2. (Wat sal beteken Willie kan weer terug werk toe en die hasies kan terug skool toe - met natuurlik streng nuwe maatreels oor physical distancing, kleiner klasgroottes, ens.). Maar as die infeksies skielik weer styg omdat mense nie versigting genoeg in Level 3 was/is nie, bly ons nog 'n ruk in Level 3 of kan ons selfs teruggaan na Level 4. Die oorwegende gevoel is egter dat ons 'n week of twee na die 11e (dalk die 18e?) Level 2 sal binne-Honalulu :) .

      Ek maak vir jou 'n mailtjie oor die home schooling, Liefste. Ek was aan die begin HEEL oorweldig, maar gelukkig gaan dit nou al beter en gaan ons goed aan. My een student is 'n droom en die ander een is halstarrig - maar ek het darem ook nou al besef dis nie die einde van die aardbol as ons nie elke dag AL die takies doen en spinnekoppe teken en skeerroom science experiments afhandel nie... ;)

      Wanneer is julle lockdown verby? Julle totale infeksies bly seker laag?

      So baie liefde vir julle al vier!

      xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

      Delete
  2. Og, Liefste, net om te lees oor jul lockdown bring sommer weer opnuut 'n knop in my keel. Hierdie hele bedryf maak my net te hartseer! Die ontwrigting, die swaarkry en die honger, die vreemdheid wat die kleintjies (en ons!) moet ervaar oor geen maatjies, bly ver staan, dra maskers - ek sukkel nog om my vry kop en hart rondom al die chaos te kry. Ek glo ek is nie al een wat so teeskop nie.

    Jou benadering tot die HS lyk vir my baie gesond en gebalanseerd, my skat. Ja, die aarde sal bly staan as een student nou nie vandag die hele alles gedoen het nie! Selle storie ook maar hier by ons. Die moeder het ook weer eergister die meltdowns va' alle meltdowns gehad oor die halstarrigheid. Dan voel sy so sleg later. Maar ek vind ook maar om roetine te hou, al is dit net 15 minute op die dae wat Moeder of Halstar net nie kans sien nie, hou die gemoedere kalm en maak more weer bietjie maklikker.

    So trots op jou wat so die bul by die horings pak en maak werk. Lief en verlang julle te baie!
    xxxxx

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ai, Liefste, jy VERSTAAAAAAAAAAN nie hoe baie jou saammaak en vertel en raad deel vir my beteken nie. Dit bemoedig my SO!

      Ek mail jou sodra ek 'n kansie kry oor die homeschooling, maar ja, ek het ook in die laaste paar dae geleer 15 minute se daaglikse roetine is baie beter as tou opgooi vir die dag en dan die volgende dag met 'n groter probleem sit. So leer ons elke dag iets by...!

      Waardeer jou en lief jou so baie!!

      xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

      Delete
  3. Beautiful trail to run through. In Italy now we can run everywhere inside our province and we can get the route by car too but alone and with the respect of the social distancing.
    Also my wife (elementary school teacher) and my grandsons are working and schooling from home.

    ReplyDelete
    Replies
    1. So glad that you have a bit more freedom to run now, Stefano! Enjoy!!

      Delete

I love hearing from you!

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...